Mak­li­ke blaar­deeg vir die vries­kas

Landbou Boerekos - - Kookgrootenvries -

550 g koek­meel 5 ml kre­me­tart 500 g bot­ter 250 ml kook­wa­ter 5 ml sout

Plaas die meel, kre­me­tart en sout in ’n meng­bak. Sny die bot­ter in blok­kies en plaas in ’n bak of be­ker. Gooi die kook­wa­ter daar­oor en laat dit s­melt. Die bot­ter moe­nie heel­te­mal s­melt nie, daar moet nog hier en daar klont­jies wees. Gooi die bot­ter­meng­sel oor die meel en meng goed. Die meng­sel sal soos dik suur­melk lyk. Gooi dit uit op ’n bord wat met kleef­plas­tiek uit­ge­voer is, be­dek en laat oor­nag in die ys­kas tot ge­stol. Be­dek nou die deeg met kleef­plas­tiek en pak dit in die vries­kas tot jy dit gaan be­no­dig. Ont­hou net om die deeg vroeg­ty­dig uit die vries­kas te haal voor jy be­gin bak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.