Mal­va­poe­ding

Landbou Boerekos - - Plaaskombuis -

Uit die kom­buis van Ger­da Coetzee.

Be­slag 15 ml sag­te bot­ter 250 ml sui­ker 1 ei­er 250 ml melk 375 ml bruis­meel 2 ml fyn gem­mer 15 ml wita­syn 15 ml ap­pel­koos­kon­fyt 5 ml koek­so­da

Stroop 500 ml vol­room­melk 15 ml bot­ter 250 ml sui­ker 100 ml kook­wa­ter

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC en smeer ’n mid­del­slag-oond­bak. Ver­room die sag­te bot­ter en sui­ker goed. Voeg die ei­er en melk by en klits goed. Sif die bruis­meel en fyn gem­mer oor. Voeg die a­syn by en roer deur. Meng die kon­fyt en koek­so­da en voeg dit ook by. Meng goed tot ’n glad­de be­slag en giet dit in die voor­be­rei­de oond­bak. Bak vir on­ge­veer 35 mi­nu­te, of

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.