S­to­we­per­skes

Landbou Boerekos - - Plaaskombuis -

Uit die kom­buis van E­li­ze Coetzee.

500 g dro­ë­per­skes Kook­wa­ter 2 ka­neel­stok­ke 15 ml vla­poei­er 60 ml sui­ker Bie­tjie koue wa­ter

Sit die dro­ë­per­skes in ’n bak en giet ge­noeg kook­wa­ter oor om dit te be­dek. Laat staan vir 30 mi­nu­te tot die per­skes uit­ge­swel is. Sit die per­skes (en die week­wa­ter) in ’n ka­strol en voeg die ka­neel­stok­ke by. Ver­hit tot kook­punt en laat prut sta­dig oor lae hit­te tot die per­skes sag is.

Meng die vla­poei­er met die sui­ker en ’n bie­tjie koue wa­ter tot ’n glad­de meng­sel. Voeg die helf­te van die vla­meng­sel by die per­skes in die pot en ver­hit tot kook­punt ter­wyl jy roer. Laat prut vir ’n paar mi­nu­te tot die sous ef­fens ver­dik is. As die sous nog nie dik ge­noeg na jou smaak is nie, voeg die res van die vla­meng­sel by en kook weer deur. Haal die ka­neel­stok­ke uit.

Sit die per­skes voor as by­kos by wilds-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.