Mak­li­ke melk­tert

Landbou Boerekos - - Plaaskombuis -

Uit die kom­buis van O­wen en Lou­i­se M­cG­re­gor.

Kors 1 pak­kie (200 g) Ten­nis­be­skuit­jies 100 g bot­ter of mar­ga­rien, ge­smelt

Vul­sel 1 li­ter melk 5 ml va­niel­je­geur­sel 2 ml a­man­del­geur­sel 30 ml bot­ter of mar­ga­rien 250 ml sui­ker 50 ml mie­lie­blom 20 ml vla­poei­er 2 eiers

Smeer ’n mid­del­slag-tert­bord. Krum­mel die be­skuit­jies fyn en meng met die ge­smel­te bot­ter of mar­ga­rien. S­kep die krum­mels in die voor­be­rei­de tert­bord en druk dit met die ag­ter­kant van ’n le­pel teen die kan­te en boom van die tert­bord vas. Ver­koel die kors tot be­no­dig. Vir die vul­sel: Ver­hit 750 ml (3 k) van die melk saam met die va­niel­je- en a­man­del­geur­sel in ’n ka­strol tot net on­der kook­punt. Voeg die bot­ter of mar­ga­rien by en laat dit in die melk s­melt. In ’n af­son­der­li­ke bak­kie, meng die sui­ker, mie­lie­blom en vla­poei­er met die o­ri­ge 250 ml (1 k) melk. Voeg die eiers by en klits goed. Voeg ’n bie­tjie van die warm melk­meng­sel by die ei­er­meng­sel en roer goed. Sit die melk te­rug op die stoof en giet die ei­er­meng­sel in ’n dun straal­tjie daar­by, ter­wyl aan­hou­dend ge­roer of ge­klits word. Ver­hit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.