Var­knekste­aks met spe­se­rykor­sie

Landbou Boerekos - - Oordiekole -

10 ml mos­terd­poei­er 10 ml pa­pri­ka 10 ml bruin­sui­ker 5 ml ko­myn­saad 5 ml fyn ko­myn 8 groot var­knekste­aks 90 ml o­lie Sout na smaak

Meng die mos­terd­poei­er, pa­pri­ka, bruin­sui­ker, ko­myn­saad en fyn ko­myn goed saam. Pak die var­knekste­aks in ’n en­kel­laag in ’n nie-me­taal­bak en sprin­kel die helf­te van die spe­se­ry­meng­sel oor. Be­druip met die helf­te van die o­lie. Draai die vleis om, be­sprin­kel met die an­der helf­te van die spe­se­ry­meng­sel, be­druip met die o­ri­ge o­lyf­o­lie en be­dek. Laat ma­ri­neer vir min­stens vyf uur, maar ver­kies­lik oor­nag. Braai die vleis oor ma­ti­ge ko­le tot gaar, maar steeds sap­pig. Geur met sout na smaak ter­wyl jy braai. Le­wer 8 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.