Aar­tap­pel-en­groen­boon­slaai

Landbou Boerekos - - Oordiekole -

Jy kan hier­die slaai met ge­kook­te ba­ba­aar­tap­pels maak, of ge­bruik die re­sep vir bos-aar­tap­pels (op bl. 78) en voeg een­vou­dig die res van die be­stand­de­le by (soos op die fo­to links).

800 g ba­ba-aar­tap­pels, ge­hal­veer en ge­kook 500 g groen­bo­ne, pun­te af­ge­sny en ge­blan­sjeer 2 wie­le fe­ta­kaas, grof ge­krum­mel

Slaai­sous 2 knof­fel­hui­sies 45 ml Di­jon- of heel­kor­rel­mos­terd 5 ml heu­ning of bruin­sui­ker 80 ml wit­wyn­a­syn of suur­le­moen­sap 80 ml o­lyf­o­lie Sout en pe­per na smaak

D­rei­neer die aar­tap­pels en groen­bo­ne en meng dit met die fe­ta­kaas. Meng al­les vir die slaai­sous saam en drup oor die slaai. Meng lig­gies en sit da­de­lik voor met vleis, hoen­der of vis. Le­wer 6 por­sies.

VARIASIES: Ver­vang die groen­bo­ne in die re­sep met ge­stoom­de broc­co­li of murg­pam­poen­tjies wat jy met ’n groen­te­skil­ler in dik lin­te ge­sny het. Jy kan ook die aar­tap­pels met die­self­de hoe­veel­heid pa­tats ver­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.