Bees­sken­kel­pot­jie

Landbou Boerekos - - Oordiekole -

Die sken­kels van ’n bees is so ’n on­der­skat­te snit. Dié vleis is ui­ters geu­rig en die groot murg­be­ne ver­leen ’n luuk­se ryk­heid aan e­ni­ge pot­jie, sto­we­ge­reg of sop. Sken­kels is i­de­a­le pot­jie­kos­vleis om­dat dit hou van klam hit­te en ’n lang, sta­di­ge gaar­maak­pro­ses. Hier­die smul­lek­ker pot gaan almal om die vuur laat lip­pe af­lek en geen mens sal kan raai dis ’n rand­rek­ker nie!

30 ml kook­o­lie 6 bees­sken­kel­sky­we, klei­ner ge­sny 2 uie, in sky­we ge­sny 3 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 li­ter vleis­af­trek­sel 50 ml ta­ma­tie­pas­ta Sout, vars ge­maal­de swart­pe­per en sui­ker na smaak 6 groot aar­tap­pels, in 10 mm-dik sky­we ge­sny 1 pak kno­pie­sam­pi­oe­ne, ge­hal­veer in­dien no­dig 10 murg­pam­poen­tjies, in grow­we stuk­ke ge­sny 100 ml suur­room (op­si­o­neel) 30 ml bran­de­wyn (op­si­o­neel) Hand vol vars pie­ter­sie­lie, fyn ge­kap

Ver­hit die o­lie in die pot en braai die vleis oor ma­ti­ge hit­te tot bruin. Voeg die uie en knof­fel by en so­teer tot die uie deur­sky­nend is. Geur met sout en pe­per. Voeg die af­trek­sel en ta­ma­tie­pas­ta by, geur met sout, pe­per en ’n klein knip­pie sui­ker en ver­hit tot dit kook. Sit die dek­sel op en prut vir so­wat 2 uur of tot die vleis by­na sag is. (Hou ’n oog oor die vloei­stof in die pot. As dit be­gin min raak, voeg wa­ter by.)

Pak die aar­tap­pels bo­op, sit die dek­sel weer op en prut, son­der om te roer, vir so­wat 20 mi­nu­te. Haal weer die dek­sel af, gee die pot een roer en pak die sam­pi­oe­ne en murg­pam­poen­tjies bo­op. Sit die dek­sel weer op en prut nog 30­45 mi­nu­te lank of tot­dat die vleis en groen­te gaar is. Meng die suur­room en bran­de­wyn (in­dien ge­bruik) en voeg by. Laat vin­nig deur­kook en geur vir ou­laas na smaak. Sprin­kel die ge­kap­te pie­ter­sie­lie oor en sit voor met rys, koes­koes, po­len­ta of krum­mel­pap. Le­wer 10 por­sies. te­kort nie. En die vol­gen­de dag is dit éérs lek­ker. Sit dit voor met rys om die lek­ker lang ker­rie­sous op te slurp.

Ker­rie­pas­ta 20 ml ker­rie­poei­er 5 ml droë brand­ris­sies 5 ml fyn gem­mer 5 ml bor­rie 3 ml fyn ka­neel 3 ml kol­jan­der 3 ml ko­myn 30 ml ap­pel­koos­kon­fyt

10-12 hoen­der­stuk­ke, met vel Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 45 ml o­lie 3 uie, in dun wig­gies ge­sny OF 20 pie­kel­ui­tjies, ge­skil 4 knof­fel­hui­sies, ge­kap 750 ml hoen­der­af­trek­sel Wa­ter 4 groot aar­tap­pels, in kwar­te ge­sny 4 groot wor­tels, in stuk­ke ge­sny 600 ml be­vro­re ert­jies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.