Só sê ons le­sers

Landbou Boerekos - - Redaksie -

Die re­ak­sie op ons Na­ma­kwa­land-uit­ga­we (Uit­ga­we 8, Win­ter 2016) het ons uit­ge­boul. Van hein­de en ver het le­sers ge­skryf en ver­tel van hul her­in­ne­rin­ge aan groot­word­ja­re en va­kan­sie hou, streeks­kos en plaas­pro­duk­te uit dié streek. Hier is ’n paar van die brie­we (waar­van ons on­ge­luk­kig som­mi­ge moes ver­kort).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.