Ge­stoof­de vark­nekste­aks met ap­pel, mos­terd en ui­tjies

Landbou Boerekos - - Vleis -

Var­knekste­ak is sag en sap­pig en neem glad nie lank om sag te kook nie.

2 mid­del­slag-vark­nekste­aks Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per 5 ml o­lyf­o­lie 2 Gran­ny S­mith-ap­pels, ge­skil, ont­kern en ge­hal­veer 10 pie­kel­ui­tjies, ge­skil 1 knof­fel­hui­sie, in dun sky­fies ge­sny 160 ml vleis­af­trek­sel 3 ml heu­ning 5 ml heel­kor­rel­mos­terd

Geur die vleis met sout en pe­per. Ver­hit ’n klein bie­tjie o­lie in ’n swaar­boom­pan en braai die vark­nekste­aks daar­in bruin. Pak die ap­pels en ui­tjies tus­sen die vleis en sprin­kel die stuk­kies knof­fel oor. Meng die vleis­af­trek­sel, heu­ning en mos­terd saam en giet oor. Ver­hit tot kook­punt, be­dek die pan en sto­we sta­dig oor lae hit­te tot die vleis sag is. Vul die vloei­stof in die pan met ’n bie­tjie kook­wa­ter aan as dit min lyk. Sit voor met ’n groen slaai. Le­wer 2 por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.