B­lin­de­vin­ke met spek-en-spi­na­sie­vul­sel

Landbou Boerekos - - Promosie-artikel -

12 dun vark­vleis­sky­we, uit die boud ge­sny 30 ml o­lyf­o­lie

Vul­sel 100 g spek­vleis, fyn ge­snip­per 100 g sam­pi­oe­ne, ge­kap 1 mid­del­slag-ui, ge­kap 30 ml o­lyf­o­lie 300 g spi­na­sie, fyn ge­kap 30 ml ge­kap­te pie­ter­sie­lie 5 ml suur­le­moen­sap Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per

Sous 2 preie, in rin­ge ge­sny 250 ml droë wit­wyn 15 ml heu­ning

DUN SKY­WE Dun sky­we wat uit die boud ge­sny word, het aan­sien­lik min­der vet aan as sky­we wat uit die lies ge­sny word. Dit is i­de­aal vir schnit­zels (wat ook heer­li­ke bur­ger­pat­ties maak) en hier­die smul­lek­ker b­lin­de­vin­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.