Bees­tong met mos­terd­sous

Landbou Boerekos - - Vleis -

Bees­tong 2 ge­pe­kel­de bees­ton­ge 5 pe­per­kor­rels 1 wor­tel, ge­skraap en in stuk­ke ge­sny 1 ui, in kwar­te ge­sny

Soet mos­terd­sous 250 ml sui­ker 180 ml wit a­syn 3 ei­ers 10 ml mie­lie­blom 100 ml wa­ter 25 ml mos­terd­poei­er Sout en wit­pe­per na smaak

Vir die tong: Sit die heel ton­ge saam met die pe­per­kor­rels, wor­tel en ui in ’n druk­ko­ker. Voeg ge­noeg wa­ter by om die tong te be­dek. Sit die pot se dek­sel op en ver­hit tot kook­punt. Kook vir 45-60 mi­nu­te in die druk­ko­ker of om­trent 3 uur in ’n ge­wo­ne pot tot gaar en sag. Laat af­koel en trek die mem­braan om die ton­ge af. Ver­koel die ton­ge in ’n lug­dig­te hou­er tot be­no­dig. Vir die mos­terd­sous: K­lits die sui­ker, a­syn en ei­ers lig­gies in ’n ka­strol tot die sui­ker op­ge­los het. Meng die mie­lie­blom, wa­ter en mos­terd­poei­er tot glad. Voeg by die ei­er­meng­sel en ver­hit oor ma­ti­ge hit­te tot kook­punt. Prut, ter­wyl ge­roer word, tot ver­dik. Geur na smaak met sout en wit­pe­per. Laat ef­fens af­koel en bê­re in ’n lug­dig­te hou­er in die ys­kas. Sny die tong in sky­fies en sit dit voor met die mos­terd­sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.