KOM­BUIS­WENK

Landbou Boerekos - - Vleis -

Oor­skiet-bees­tong kan vin­nig in ’n warm ete om­skep word. Be­stuif die ge­sny­de tong eers met ge­geur­de meel, doop dan in ei­er en rol in brood­krum­mels. Braai in ’n bie­tjie o­lie tot goud­bruin en bros en sit voor op aar­tap­pels met ’n lek­ker sous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.