135 ha vs. 1 500 ha

Landbou Vee - - Syfers -

In die so­mer­saai­ge­bie­de het jy vir 500 me­di­um­raam-teel­ooie so­wat 60 ha so­ja- en mie­lie­res­te, 60 ha meer­ja­ri­ge aan­ge­plan­te so­mer­wei­ding en 15 ha wei­mie­lies no­dig. Die ka­pi­taal­be­leg­ging in grond per teel­ooi is dus aan­sien­lik la­er as op Karoo­grond, waar 1 500 tot 3 000 ha vir 500 ooie no­dig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.