KWEEK GROENVOER IN LAAIE

Landbou Vee - - Nuwighede -

Die kweek van groenvoer in ’n ge­slo­te een­heid is geen nuut­jie nie, maar die ver­vaar­di­gers van hier­die stel­sel, Feed­grow, het nie­te­min baie be­soe­kers op van­jaar se Nam­po-Oes­dag ont­vang. Dit pro­du­seer groenvoer uit graan­saad in ses stel­le laaie, wat deur­lo­pend 600 kg voer per dag le­wer. Die voer is ge­reed ses dae na­dat die saad ge­saai is. Die tem­pe­ra­tuur en hu­mi­di­teit word be­heer en wa­ter word deur­gaans ou­to­ma­ties ver­skaf. Die prys sluit al­les in, selfs op­lei­ding. Die boer voor­sien s­legs die wa­ter- en krag­punt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.