HAN­TEER SKA­PE MET MIN HAN­DE

Landbou Vee - - Nuwighede -

Die Pe­ak­hand­ler is ’n veel­doe­li­ge skaap­han­te­rings­ap­pa­raat wat in Aus­tra­lië ont­wik­kel is om skaap­werk, soos mik­skeer, do­se­ring, hoef­on­der­soe­ke en skan­de­ring, mak­li­ker en vei­li­ger vir ska­pe en o­pe­ra­teurs te maak. Dit is i­de­aal vir pla­se met min wer­kers. Die ska­pe be­weeg deur ’n een­rig­ting­druk­gang na wieë wat die skaap oor­rol en op­lig met die hulp van lug­druk en die teen­wig van ’n an­der skaap. Een skaap word om­ge­dop op ’n ge­rief­li­ke werk­hoog­te en die an­der een bly staan. Die toe­stel is só ont­werp dat dit min stres en on­ge­rief vir ska­pe ver­oor­saak. Ver­skil­len­de on­der­de­le van die toe­stel kan ver­stel word om ska­pe van ver­skil­len­de groot­tes, ti­pes en ou­der­dom­me te han­teer. Die werk­hoog­te kan ook ver­stel word om by­voor­beeld poot­in­spek­sies met gro­ter ge­rief uit te voer. Die Pe­ak­hand­ler is ver­skuif­baar en kan in ’n wa­en­tjie of ag­ter­op ’n bak­kie ge­laai word. Dit verg baie min in­stand­hou­ding. Die ap­pa­raat word aan­ge­dryf deur lug­druk van ’n kom­pres­sor wat op die mees­te pla­se aan­ge­tref word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.