ROL ME­LAS­SE UIT

Landbou Vee - - Nuwighede -

Hier­die plas­tiek­me­las­se­wiel be­staan uit ’n plas­tiek­bak van 500 li­ter en drie ys­ter­wie­le op ’n as. Wan­neer die bak met me­las­se ge­vul is, kan bees­te aan die wie­le lek, wat dan van­weë die lek­ke­ry deur die me­las­se draai en só ver­se­ker dat die die­re ge­du­rig ’n nu­we aan­pak­sel me­las­se kan op­lek. Dit word deur Plas­tif­lo van Hu­mans­dorp be­mark.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.