KORT­OM

Landbou Vee - - Dieregesondheid -

■ Bru­cel­lo­se het ’n groot e­ko­no­mie­se im­pak op bees­boer­de­rye.

■ Goeie be­stuur, soos ge­reel­de toet­se en klei­ner kud­des, ten ein­de die ri­si­ko van be­smet­ting te be­perk, is die bes­te stra­te­gie.

■ In­en­ting is eg­ter be­lang­rik om die ver­sprei­ding van die siek­te in toom te hou waar dit wel uit­breek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.