Landbou Vee

WEEG DIERE BEKOSTIGBA­AR

- NAVRAE: Mnr. Johan Matthee, sel 082 803 8999 of 082 389 8111.

Hierdie skale van Emfuleni Skale is ’n goedkoop opsie vir die boer wat nie ’n groot veeskaal het nie, maar tog sy lewende of geslagte skape, beeste, varke of wild wil weeg. Hy vou ’n sak onder deur die lewende dier se pens en haak dit aan die skaal om die dier te weeg. Die verskillen­de modelle kan tot 150 kg, 300 kg en 500 kg weeg en kos onderskeid­elik R1 000, R1 100 en R1 200.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa