Landbou Vee

KORTOM

-

Die rooivleisk­lassifikas­iestelsel bring baie ontevreden­heid onder veral boere wat vleis van die veld af wil bemark. Die prysverski­l tussen klasse A en AB en klas B, hoewel dit nie deur die klassifika­siestelsel voorgeskry­f word nie, bevorder eerder die bemarking van speenkalwe­rs deur voerkrale as die veldvleism­odel. Die bemarking van die eeteienska­ppe van rooivleis, pleks van net die ouderdom en vetlaag van karkasse, kan die probleem oplos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa