KORT­OM

Landbou Vee - - Kleinvee -

Sorg goed vir jou ooie. As die “fa­briek” reg is, word wei­ding doel­tref­fend in kon­tant om­ge­skep. ’n Vyf­kamp-lamstelsel word ge­volg waar­in drag­ti­ge ooie voort­du­rend van kamp tot kamp ver­skuif word so­dat hul­le in ver­skil­len­de kam­pe lam. In­ge­koop­te ramme word ge­kies vol­gens ras­stan­daar­de en po­si­tie­we sy­fers. Ramme wat uit meer­lin­ge kom, dra sterk by tot dié se­lek­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.