KORT­OM

Landbou Vee - - Boereplanne -

Moei­te­vrye wa­ter­krip­pe word met se­ment en klip­pe uit die veld ge­bou om 500 li­ter tot 600 li­ter wa­ter te hou. Om ska­de deur vee te voor­kom, word die vlot­ter­bal in die mid­del van die krip en die klep on­der die wa­ter ge­plaas. Die wa­ter word met swaar­te­krag uit ’n op­gaar­tenk van ’n na­by­ge­leë kop­pie voor­sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.