KORT­OM

Landbou Vee - - Voeding -

Die suk­ses van hier­die in­ten­sie­we mi­ni­mum­be­wei­ding­stel­sel is te dan­ke aan die bes­te wer­king van al­le as­pek­te van die boer­de­ry. Die ska­pe se goeie ge­sond­heid en wel­syn is on­on­der­han­del­baar, en die ska­pe word el­ke der­de dag toe­ge­laat om in die klip­ran­te te wei. Siek­tes is by­na on­be­kend in dié kud­de. Klan­te be­taal ’n pre­mie­prys vir die vleis wat in dié stel­sel ge­pro­du­seer word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.