Landbou Vee

DIE LANGTERMYN­NEIGING VAN DIE JAARLIKSE GEMIDDELDE SPEENKALFP­RYS IN SUID-AFRIKA (R/KG)

-

As 2000 se prys van R6,15/kg as basis gebruik word, het die prys van 2001 tot 2002 bykans 14% meer as die langtermyn­neiging gegroei. In 2003 het die prys 19% teenoor die neiging gedaal tot R7,60. In 2006 was die prys 41% hoër as wat die neiging getoon het dit moet wees, maar in 2007 het dit met 46% teruggesak. In 2011 het die prys met 23% toegeneem tot R19,27 teenoor R15,70 in 2010, maar in 2012 weer tot R17,23 teruggesak.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa