GE­SLO­TE KUD­DE BE­VOR­DER BI­O­SE­KER­HEID

Landbou Vee - - Teling -

’n Teel­plan vir ’n ge­slo­te, pres­ta­sie­ge­toets­te kud­de sal die kud­de se bi­o­se­ker­heid­sta­tus be­vor­der.

Bi­o­se­ker­heid gaan oor al­le bi­o­lo­gie­se uit­da­gings van bin­ne en bui­te die kud­de en die plaas. Om ramme by te koop, uit ’n groep­teel­stel­sel te be­kom of rei­sen­de ramme te ge­bruik wat aan ver­skil­len­de boe­re be­hoort en deur al­mal ge­bruik word, kan bi­o­se­ker­heid be­na­deel.

Siek­tes met ’n lang in­ku­ba­sie­tyd­perk, soos Johne se siek­te en jaag­siek­te, kan dik­wels nie­ak­ku­raat­ge­di­ag­no­seer­word­voor’nra­min’nkud­de­op­ge­neem­word­nie. Siek­teswat ty­dens re­pro­duk­sie ska­de aan­rig, soos pees­ter­siek­te by ramme, kan eers in die dektyd of ty­dens drag­tig­heid waar­ge­neem word.

Ge­ne­tie­se af­wy­kings en die hoë voor­koms van ska­de­li­ke, skui­len­de gene kan eers in die vol­gen­de ge­slag op­val­lend wees.

Nóg ’n ge­vaar vir bi­o­se­ker­heid is om jong ramme na ’n veld­ram­toets te stuur waar hul­le met ramme uit ver­skil­len­de kud­des kon­tak het en só siek­tes kan ver­sprei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.