VOOR­DE­LE VAN SIN­CHRO­NI­SA­SIE

Landbou Vee - - Teling -

Sin­chro­ni­sa­sie hou die vol­gen­de voor­de­le in: ’n Spe­si­fie­ke ge­tal ooie is op ’n ge­ge­we tyd ge­reed vir in­se­mi­na­sie. Lam­tye kan be­plan word. Daar is ’n kor­ter lam­tyd­perk op die plaas. Be­ter be­stuur en voe­ding kan oor ’n kort tyd­perk be­plan word. Jy het speen­lam­mers van die­self­de ou­der­dom. Jy kan mak­li­ker ak­ku­ra­te in­lig­ting by­hou. Jy kan meer be­trou­ba­re drag­tig­heids­on­der­soe­ke deur so­nar­skan­de­ring doen. Dit is kos­te­doel­tref­fend. Die kos­te per lam is min­der as die prys van 1 kg skaap­vleis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.