KORT­OM

Landbou Vee - - Weiding -

Die mi­kro­kli­maat op ’n plaas is baie nou ge­kop­pel aan die veld­toe­stand. Veld wat in ’n swak toe­stand is, is meer droog­te­sen­si­tief. Ver­keer­de wei­veld­be­stuur kan dus tot mens­ge­maak­te droog­tes lei. Re­ën moet uit­ein­de­lik in rand en sent om­ge­ska­kel word deur­dat die reg­te plan­te dit in die­re­pro­duk­sie om­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.