PLAASINLIGTING

Landbou Vee - - Grootvee -

LIG­GING: Half­pad op die R703 tus­sen Clo­co­lan & Ex­cel­si­or, • Vry­staat

NAAM:

Me­quat­ling GROOT­TE: 3 555 ha EI­E­NAAR­SKAP: Me­quat­ling Land &

Catt­le Com­pa­ny

VERTAKKINGS: An­gus-bees­te en

mielies

GROND­TI­PE: A­va­lon VELDTIPE: Ge­meng­de berg­veld, on­der meer rooi­gras (61%), 890 ha aan­ge­plan­te wei­ding (smuts­vin­ger­gras, Era­gros­tis, arms­mans­lu­sern en ’n bie­tjie ki­koe­joe) op dro­ë­land (25%) en 480 ha kon­tant­ge­was­se (mielies, ha­wer en ko­rog, laas­ge­noem­de meest­al vir eie ge­bruik) en groenvoer (14%)

VEE­BE­LA­DING: 3 ha/GVE dank­sy aan­ge­plan­te wei­ding en groenvoer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.