Me­de­wer­kers

Landbou Vee - - Redaksie -

DR. MI­CHA­EL BRADFIELD ( bl. 9, 30 & 48), hoof van B­reed­plan SA, is ’n be­ken­de in vee­kun­di­ge krin­ge. Hy le­wer ge­reeld ru­brie­ke en by­dra­es in Land­bou­week­blad, maar skryf in sy per­soon­li­ke hoe­da­nig­heid. MNR. GERRIT VAN ZYL ( bl. 32) be­dryf die Han­zylBons­ma­ra­stoe­te­ry by De­wets­dorp. Hy word as een van Suid-A­fri­ka se voor­ste bees­boe­re be­skou en het al ver­skeie pry­se ge­wen. Hy is ’n ge­reel­de ru­briek­skry­wer vir LBW. PROF. DIETMAR HOLM ( bl. 34) is die ad­junk­de­kaan vir on­der­rig en leer by die fa­kul­teit vee­art­se­ny­kun­de aan die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria en is ook ’n di­rek­teur van die Her­kou­er­ve­te­ri­nê­re Ver­e­ni­ging van Suid-A­fri­ka (Ru­va­sa).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.