6-8 keer meer

Landbou Vee - - Syfers -

Om te be­paal wat ‘n bil­li­ke prys is om vir ‘n bul te be­taal, kan ‘n boer die vol­gen­de al­ge­me­ne re­ël ge­bruik: Be­taal vir ’n bul so­wat vyf keer die waar­de van ’n vet­ge­maak­te koei of so­wat ses tot agt keer die waar­de van ’n speen­kalf vir ’n voer­kraal, sê die vee­ken­ner dr. Mi­cha­el Bradfield.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.