84 punt-melk­ta­fel sit boer­de­ry in hoog­ste rat

Landbou Vee - - Kortliks -

wat so­wat vyf keer ster­ker as be­ton is en mak­lik skoon­maak. Die rub­ber­mat­te waar­op die koeie staan, is 20 mm dik en duur­saam. Die staan­plek­ke is 10% wy­er as ’n stan­daard­staan­plek en is 2,7 m lank. Die melk­ta­fel kan nie kraak nie. Al­le staal­werk aan die stel­sel is dub­bel ge­gal­va­ni­seer en al­le skroe­we en heg­stuk­ke aan die on­der­kant is van vlek­vrye staal. Dank­sy die hel­ling van die ta­fel spoel mis en wa­ter na bui­te en nie na bin­ne, soos by kon­ven­si­o­ne­le melk­ta­fels, nie. ’n Kon­stan­te o­lie­sme­ring vind plaas op die aan­dry­wings­wie­le. Die ta­fel be­weeg feit­lik ge­ruis­loos. Die aan­dry­wing is baie e­ko­no­mies. Een om­wen­te­ling duur 12 mi­nu­te. Dit is ge­noeg tyd vir die koeie om klaar ge­melk en ge­voer te word.

— JO­HAN COETSEE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.