Ver­nu­wing no­dig vir rooi­vleis­be­dryf

’n Nu­we be­na­de­ring is no­dig om rooi­vleis se sta­tus as top­pro­duk te her­stel. ’n Be­ter gra­de­ring vir Suid-A­fri­ka se ge­sond­heid­sta­tus is no­dig, maar ook wat be­mar­king be­tref, moet meer ge­doen word. In­tus­sen is plaas­li­ke boe­re reeds in baie ge­val­le be­sig om s

Landbou Vee - - Bemarking -

dryf ver­ge­le­ke met dié van ons in­ter­na­si­o­na­le e­we­knieë, en as die be­dryf saam­werk om nu­we ge­leent­he­de te kry.

Die waar­de van Suid-A­fri­kaan­se rooi­vleis kan op drie ma­nie­re ver­hoog word: Streef daar­na om ’n uit­voer­mark vir ho­ë­waar­desnit­te te ves­tig. Ver­be­ter Suid-A­fri­ka se die­re­ge­sond­heid­sta­tus en maak werk daar­van om ’n na­speur­baar­heid­stel­sel in te stel. Be­lê ge­noeg in na­vor­sing en ont­wik­ke­ling so­dat die plaas­li­ke waar­de van bees­vleis ver­hoog kan word.

SKEP UIT­VOER­MARK

meer hoen­der­vleis koop as bees-, skaap­én vark­vleis te­sa­me. Die ver­ko­pe van laas­ge­noem­de sal aan­hou daal en ál meer ’n kom­mo­di­teit word, ten­sy die rooi­vleis­be­dryf dié nei­ging met ver­nu­wen­de, kre­a­tie­we i­dees kan om­swaai.

Me­at S­tan­dard Aus­tra­lia (MSA) het die af­na­me in bees­vleis­ver­bruik om­ge­swaai met baie groot be­leg­gings toe hy ’n gra­de­ring­stel­sel ge­skep het wat ’n waar­borg kon skep vir ’n sag­te, sap­pi­ge en geu­ri­ge pro­duk vir hul eie én in­ter­na­si­o­na­le ver­brui­kers. So­doen­de het bees­vleis uit ’n kom­mo­di­teits­mark – waar dit met hoen­der moes mee­ding – na sy eie nis­mark met ’n ho­ër waar­de be­weeg.

Die MSA is waar­skyn­lik te in­ge­wik­keld vir Suid-A­fri­ka se toe­stan­de en ver­brui­kers, maar se­ke­re as­pek­te daar­van sou tog plaas­lik kon werk.

VER­BE­TER ME­NING OOR SA SE GE­SOND­HEID­STA­TUS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.