Om­set­snel­heid wen­plan vir top-Ka­roo­boer

’n Tra­di­si­o­neel ek­s­ten­sie­we vee­boer­de­ry word in­ten­sie­wer be­dryf met ’n ver­snel­de lam­stel­sel. Só het mnr. Ne­li­us van der West­hui­zen van Lox­ton se boer­de­ry met 50% ge­groei.

Landbou Vee - - Kleinvee -

hul­le met kom­mer­si­ë­le en stoet-Me­ri­no’s in ’n deel van die Ka­roo waar die lang­ter­myn­re­ën­val ge­mid­deld ’n skrap­se 235 mm per jaar is. Die lam­stel­sel het hul skaap­boer­de­ry met so­wat 50% laat groei.

Nóg ’n sleu­tel in hul suk­ses­ar­se­naal is die ver­hoog­de pro­duk­sie met fyn wins­be­stuur. Die op­brengs op ka­pi­taal is die be­lang­rik­ste oor­we­ging of ’n pro­jek aan­ge­pak word.

Vol­gens Ne­li­us is die voor­deel van die ver­snel­de lam­stel­sel dat die kos­te be­trek­lik laag ge­hou kan word om­dat ’n groot deel eks­ten­sief be­dryf word. Die al­ge­he­le voer­kos­te in ’n nor­ma­le jaar be­loop so­wat R160/KVE.

“Hoe­wel die pro­duk­sie da­de­lik be­gin styg wan­neer die stel­sel toe­ge­pas word, is die vol­le voor­deel daar­van eers dui­de­lik na­ma­te die die­re ge­ne­ties aan­ge­pas is om bin­ne die stel­sel te flo­reer,” sê Ne­li­us. PLAASINLIGTING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.