KRAAL OP ’N WA

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Tel.

Tal­tec van B­rits in Noord­wes het ’n sleep­wa be­kend ge­stel waar­op ’n vol­le­di­ge stel hek­ke is waar­mee die boer ’n ver­skuif­ba­re hou­kraal en druk­gang e­ni­ge plek op die plaas kan bou. PRYS: So­wat R78 660, wat die kraal- en druk­gang­toe­rus­ting in­sluit. 012 250 2188.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.