BAK HOU LEKKE DROOG

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Da­vel Kir­stein, sel

Trog­tek van Wel­kom het ’n nu­we lek­bak met ’n hou­ver­moë van tot 350 kg be­skik­baar ge­stel. Die mo­del by mnr. Vlok Bau­er­meis­ter is 1,5 m wyd en is ont­werp om aan­vul­lings teen die na­tuur­e­le­men­te te be­skerm. Dit het ver­stel­ba­re ge­wig­te om die dek­sel mak­lik op te lig en toe te klap wan­neer die bees klaar die lek be­nut het. Dit is ook mak­lik ver­skuif­baar tus­sen kam­pe. PRYS: R6 900. 082 855

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.