KALFHOKKE HOU LANK

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Fa­nie Fer­rei­ra, sel

Plas­tiFlo van Hu­mans­dorp be­mark dié Plas­tiFlo-kalf­voer­hok­kies van po­lie­ti­leen, wat vir 10 jaar ge­waar­borg is. Dit is 1,6 m by 800 cm groot en 1 m hoog. El­ke een­heid be­staan uit twee hok­kie-een­he­de. Die kraal­tjie voor is van ge­gal­va­ni­seer­de ys­ter en klam­pe vir kos­bak­ke is in­ge­bou. Dit is mak­lik ver­skuif­baar. PRYS: R2 750.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.