BE­PAAL DRAG­TIG­HEID IN ’N KITS

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. N.C. S­choom­bee, sel

Die Bo­viS­can-skan­deer­der is nut­tig om drag­tig­heid by bees­te, per­de, ska­pe of bok­ke te be­paal. Dit weeg so­wat 1 kg. ’n Mens kan tot 200 koeie per uur skan­deer. Twee toets­pen­ne is be­skik­baar. Die kon­veks-toets­pen skan­deer teen ’n hoek van 90 gra­de en die li­ni­ê­re toets­pen teen ’n hoek van 60 gra­de. Die skan­deer­der se li­ti­um­i­oon­bat­te­ry hou agt uur. Die Bo­viS­can kan die fe­tus se groot­te meet en jy kan die­re se in­lig­ting op dié toe­stel bê­re. Die toe­stel het drie skerm-op­sies: ’n B­ril-ti­pe skerm, ’n lig­ter mo­ni­tor wat jy om jou nek dra of ’n skerm wat jy by die druk­gang kan op­hang. Die pro­duk het ’n twee­jaar­waar­borg en ’n na­ver­koop­diens. PRYS: Op aan­vraag. 072 358 9734.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.