BE­HAN­DEL SKA­PE MAK­LIK

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Sas de K­lerk, sel

Ba­den Lig­te S­taal­pro­duk­te van Ca­le­don se Ba­den S­kaap­klamp ver­ge­mak­lik werk met in­di­vi­du­e­le ska­pe. Dit be­staan uit ’n plat­form waar­op die ska­pe stap, met twee pyp­re­lings aan weers­kan­te. Die een re­ling gaan toe met die trap van ’n hef­boom op die grond. Die skaap word lig­gies teen die an­der re­ling vas­ge­druk en die boer kan die dier in­spuit of be­han­del. Dit is ver­stel­baar vir ska­pe van ver­skil­len­de groot­tes. Dit is op wie­le ge­mon­teer en kan ag­ter ’n bak­kie ge­sleep word. PRYS: R32 000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.