MAAK KAL­FIES GE­SOND GROOT

Landbou Vee - - Nuwighede -

Ne­w­quip van Roo­de­poort be­mark die Milk Bar en ver­skuif­ba­re groot­maak­kam­pies. Die plas­tiek-melk­tenk is te kry in groot­tes van 3 li­ter tot 60 li­ter, wat ge­skik is vir tot 10 kal­wers. El­ke melk­tenk het spe­si­a­le rub­berspe­ne. Die ver­skuif­ba­re kam­pies met ska­du­be­dek­king kan tot tien kal­wers huis­ves. PRYS: Van R513 tot R2 280 elk vir die melk­tenks en R31 920 vir die vol­le­di­ge kamp­stel­sel (al die no­di­ge bak­ke vir wa­ter, voer en melk). NA­VRAE. Mnr. Mar­tin Hobbs, sel 082 610 0960; e-pos: www.milk­bar.in­fo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.