VEE SUIP OM TENK

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Ri­aan de Kock, sel

Ro­to Tank van Moor­rees­burg het sy splin­ter­nu­we Ro­to Tank-sir­kel­trog be­kend ge­stel wat om e­ni­ge plas­tiek­tenk van tot 5 000 li­ter (soos die Ro­to-tenk op die fo­to) sal pas. Die trôe dien as wa­ter­krip­pe vir le­wen­de ha­we en hou 2 500 li­ter wa­ter. Die vlot­ter­klep, wat wa­ter­vloei be­heer, is be­dek en die­re kan dit nie be­ska­dig nie. Die ma­te­ri­aal is ook be­stand teen ul­tra-vi­o­let­stra­le. PRYS: Trog: R6 000. Tenk: R3 400.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.