BE­STUUR DIE­RE OP E­NI­GE PLAAS MOEI­TE­LOOS

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Ma­ri­us Wel­ge­moed, e-pos:

Vee­han­te­ring kan nou mak­li­ker wees met die Suid-A­fri­kaan­se maat­skap­py So­noID se e­lek­tro­nie­se vee­be­stuur­stel­sel. Die stel­sel sluit in hand­skan­deer­ders met Blu­e­tooth-ver­moë, her­bruik­ba­re e­lek­tro­nie­se oor­e­ti­ket­te, ’n sag­te­wa­re­pro­gram wat met ’n skoot­re­ke­naar en ’n An­droid-slim­foon in­te­greer en ’n vol­le­di­ge re­kord van die dier se ge­skie­de­nis en toe­koms­ti­ge han­de­lin­ge. Die stel­sel gee jou toe­gang tot on­der meer die dier se ge­boor­te­da­tum, af­koms, me­die­se ge­skie­de­nis, toe­koms­tig ge­ske­du­leer­de be­han­de­lings en die ge­boor­te­sy­fers van vrou­li­ke die­re. Mnr. Ma­ri­us Wel­ge­moed, be­stu­ren­de di­rek­teur van So­noID, sê: “Waar dit my in die ver­le­de een uur tot twee uur ge­kos het om my ska­pe uit te keer en te sor­teer, duur dit nou ’n half­uur.” PRYS: Op aan­vraag. ma­ri­usw@so­noid.co.za of sel 083 259 8413.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.