KASTRASIEREKKE VIR BUL­LE

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Me. Kim­ber­ly Benson, No-Bull En­ter­pri­ses, e-pos: Web­werf:

Die A­me­ri­kaan­se on­der­ne­ming No-Bull ver­sprei die Cal­li­cra­te Pro Ban­der-rek­stel­sel. Mnr. Roy Har­bach (fo­to), die ont­wer­per, sê dié bloed­lo­se, nie-chi­rur­gie­se me­to­de ver­min­der die ri­si­ko van in­fek­sie en be­se­ring van die dier of die o­pe­ra­teur. Die rek­band word oor die dier se skro­tum ge­rek en ste­wig in po­si­sie ge­knip om die bloed­toe­voer na die skro­tum heel­te­mal af te sluit. Boe­re kan jong bul­le nou eers on­ge­skon­de hou voor­dat hul­le in die af­ron­dings­fa­se ge­kas­treer word. Daar is ook ‘n toe­stel en rek­ke vir ska­pe be­skik­baar. PRYS: Cal­li­cra­te Pro Ban­der-toe­stel vir bees­te, R4 300. Kastrasierekke: 100 rek­ke (R3 830) of 25 rek­ke (R950). kbenson@ze­nai­daglo­bal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.