INFEKSIES VROEG WAARGENEEM

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Ga­ry Mor­ri­son van Te­ga Mar­ke­ting, tel. e-pos:

Die maat­skap­py Por­ta­check ver­vaar­dig ’n reeks draag­ba­re toet­se wat melk­boe­re self op die plaas kan ge­bruik om dieregesondheid en melk­ge­hal­te te ver­be­ter. So kan pro­duk­sie en daar­mee saam wins­ge­wend­heid be­vor­der word. Een van dié toet­se is Ud­derC­heck waar­mee ’n boer in ’n vroeë sta­di­um kan be­paal of ’n koei ui­er­in­fek­sie het, by­voor­beeld mas­ti­tis. Om te toets, word die melk van die koei op ’n toets­stro­kie ge­spuit en die re­sul­taat word op die stro­kie self ge­lees. Dit duur so­wat twee mi­nu­te voor die re­sul­taat ge­sien kan word. PRYS: R464 vir 50 stro­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.