WAS MAK­LIK MET SKUIMSTELSEL

Landbou Vee - - Nuwighede - NA­VRAE: Mnr. Dé­rek Wi­id (op die fo­to), tel. e-pos:

Dié skuim­spuit­stel­sel is vir ge­bruik by vark- of hoen­der­pro­duk­sie en voer­tuie. Sor­ma in die Vry­staat en Noord-Kaap ver­sprei K­är­cher se spuit­stel­sel, wat uit ’n kort, nut­ti­ge spuit­stuk met ’n ver­stel­ba­re spuit­hoek be­staan, as­ook ’n tenk van 1 li­ter vir was­mid­dels. Die was­mid­del se toe­die­nings­tem­po is ook ver­stel­baar. PRYS: R2 900.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.