Meer pro­te­ïe­ne nie al­tyd be­ter nie

Bees­boe­re moe­nie die fout maak om te dink dat pro­te­ïen­by­voe­ding aan ver­se en koeie al­tyd ’n goeie ding is nie. Soms kan té veel na­de­lig wees en re­pro­duk­sie be­na­deel. Hier is raad om op­ti­ma­le re­pro­duk­sie te ver­se­ker.

Landbou Vee - - Dierevoeding -

ming te doen vir om­trent ’n week voor die be­gin van ’n dek­tyd om so­doen­de be­tyds te kan in­gryp wan­neer daar baie koeie in a­nes­trus is. Neem een­vou­dig die trop vir om­trent ’n half­uur in die og­gend en laat­mid­dag waar en skryf die nom­mers neer van ál die koeie wat ge­ry word. In­dien daar te min koeie op hit­te kom, gaan soek raad. In­dien ge­noeg koeie op hit­te kom, kan die bul­le met ge­rust­heid by die kud­de ge­sit word. Hou dan hier­die aan­te­ke­ning tot wan­neer die vee­arts drag­tig­heids­on­der­soe­ke kom doen.

TE MIN E­NER­GIE- EN PROTEÏENVOEDING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.