Mie­lie­boe­re span saam met wild

Nes hul­le hul mie­lie- en an­der boer­de­rye met pre­si­sie be­dryf, het ’n groep boe­re die teel van skaars wild aan­ge­pak en ’n al­li­an­sie met ge­ves­tig­de wild­boe­re ge­vorm. Die voor­de­le is dat hul­le in een of twee spe­sies kan spe­si­a­li­seer en saam be­mark.

Landbou Vee - - Wild -

Colin En­gel­brecht, voor­sit­ter van die WR­SA se Hart­land-be­dryfs­ka­mer en fi­na­lis vir die Wild­boer van die Jaar 2013, van Hart­bees­fon­tein, Hen­tie Ba­den­horst van Ka­meel, Bar­ry Ba­den­horst van De­la­rey­vil­le, T­heo Gel­den­huys van Set­la­go­le en Jan Gro­bler, be­stuurs­lid van WR­SA se Hart­land-be­dryfs­ka­mer, van Vier­fon­tein.

’n Uit­ste­ken­de ken­merk van dié wild­groep is dat hul­le saam die he­le waar­de­ket­ting van wild­boer­de­ry dek: Van wild­te­ling en jag tot vleis­ver­wer­king en e­ko­toe­ris­me.

GE­SA­MENT­LI­KE BE­MAR­KING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.