Landbou Vee

KORTOM

-

Hierdie Bonsmarabo­er se dektyd begin eers op 15 Desember – heelwat later as gewoonlik – om sy weiding doeltreffe­nder te benut. Hoe beter ’n koei se kondisie met kalftyd is, hoe gouer gaan sy herbeset raak. Haar kondisie met kalftyd is belangrike­r as haar kondisie met dektyd. ’n Kondisiepu­nt van 3,5 tot 4 met die begin van die volgende dektyd is ideaal. Koeie moet ook nie té vet wees nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa