Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Met intensiewe wildteelpr­ogramme en verhoogde produksiev­ereistes het byvoeding noodsaakli­k geword.

■ Dit is deurslagge­wend dat wildboere opnames doen van die drakrag en voedingswa­arde van plantegroe­i in ’n spesifieke omgewing.

■ Wild is geneig om hul reproduksi­evlakke selfs tot stilstand te bring om hulself teen voedingste­korte te beskerm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa