700

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

Be­amp­tes van die Suid­A­fri­kaan­se In­kom­ste­diens (SAID) het ver­le­de na­week 700 pak­ke hoen­der­vleis by die Beit­brug­grens­pos tus­sen Suid­A­fri­ka en Zim­bab­we on­der­skep. Die vrag, met ’n ge­raam­de waar­de van na­ge­noeg R711 000, is ont­dek ty­dens die in­spek­sie van ’n vrag­mo­tor wat in die bui­te­land ge­re­gis­treer is. Amp­te­na­re het be­slag ge­lê op die goe­de­re en die vrag­mo­tor ge­skut han­gen­de ver­de­re on­der­soek deur die po­li­sie. — SAID

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.