8 785 ton

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

In die week tot 8 Sep­tem­ber het Suid­A­fri­ka net 8 785 ton mielies uit­ge­voer. Dis die min­ste vir ’n week hier­die be­mar­kings­jaar. Hier­van was 6 418 ton wit en 2 367 ton geel. Dit bring die to­ta­le uit­voer vir die be­mar­kings­jaar op so­wat 1,2 mil­joen ton te staan. So­wat 4 mil­joen ton mielies moet uit­ge­voer word om pry­se te laat her­stel. Die mees­te wit mielies het na Botswa­na ge­gaan (3 760 ton) en die mees­te geel mielies na Na­mi­bië (1 014 ton). — Sa­gis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.