17 mil­joen ton

Landbouweekblad - - Lbw Verwoesting -

Die A­me­ri­kaan­se de­par­te­ment van landbou skat die Suid­A­fri­kaan­se mie­lie­oes gaan 17,15 mil­joen ton wees. Of­skoon dit nie oor die­self­de pe­ri­o­de strek as die plaas­li­ke Oes­skat­tings­ko­mi­tee se ra­ming nie, was die Oes­skat­tings­ko­mi­tee se ge­kom­bi­neer­de skat­ting vir kom­mer­si­ë­le en nie­kom­mer­si­ë­le mielies in Au­gus­tus­skat­ting 17,144 mil­joen ton, wat baie na­by is aan die A­me­ri­kaan­se sy­fer. — Ag­biz en die Oes­skat­tings­ko­mi­tee

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.